C F My Sarie Marais is so ver van my hart, G C maar 'k hoop om haar weer te sien. C F Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon G C Nog voor die oorlog het begin. [Chorus] F C Oh bring my trug na die ou Transvaal, G daar waar my Sarie woon. C Daar onder in die mielies F by die groen doringboom, G C daar woon my Sarie Marais. [Verse 2] C F Ek was so bang dat die Kakies my sou vang G C en ver oor die see wegstuur. C F Toe vlug ek na die kant van die Upingtonse sand, G C daar onder langs die Grootrivier. [Chorus] F C Oh bring my trug na die ou Transvaal, G daar waar my Sarie woon. C Daar onder in die mielies F by die groen doringboom, G C daar woon my Sarie Marais. [Verse 3] C F Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepes, G C hulle sleep jou altyd water toe. C F Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange trip, G C die Josie weet waarnatoe. [Chorus] F C Oh bring my trug na die ou Transvaal, G daar waar my Sarie woon. C Daar onder in die mielies F by die groen doringboom, G C daar woon my Sarie Marais. [Verse 4] C F Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar G C terug na die ou Transvaal. C F My lieflingspersoon sal seker ook daar wees G C om my met 'n kus te beloon. [Chorus] F C Oh bring my trug na die ou Transvaal, G daar waar my Sarie woon. C Daar onder in die mielies F by die groen doringboom, G C daar woon my Sarie Marais. [Chorus] F C Oh bring my trug na die ou Transvaal, G daar waar my Sarie woon. C Daar onder in die mielies F by die groen doringboom, G C daar woon my Sarie Marais. [Outro] F G C Daar woon my Sarie Marais. F G C Daar woon my Sarie Marais. C F G C n.c. ************ English version ********** [Verse 1] C F My Sarie Marais is so far from my heart G C I'm hoping to see her again. C F She lived very close to where the Mooi River flows G C long before the war began. [Chorus] F C Oh bring me back to the old Transvaal G That's where my Sarie stays. F C Down among the Millies by a green thorn tree G my beautiful Sarie Marais. [Verse 2] C F Afraid that the kaki's would catch me and send me G C far across the oceans tide. C F So I fled to the land of the Uppington Sand G G Down by the Great River side. [Chorus] F C Oh bring me back to the old Transvaal G That's where my Sarie stays. F C Down among the Millies by a green thorn tree G my beautiful Sarie Marais. [Verse 3] C F Liberation has to come and we can all go home G C back to the old Transvaal. C F My love would surely be - waiting there for me G C with a kiss when I'm back in her arms. [Chorus] F C Oh bring me back to the old Transvaal G That's where my Sarie stays. F C Down among the Millies by a green thorn tree G my beautiful Sarie Marais.