[Chords] E|------0-----|------0---|------0---| B|---------1-1|---------1|---------1| G|-----2--2-2-|-----2--2-|-----2--2-| D|--0---------|--0-------|--0-------| A|---0--------|---0------|---0------| E|0-----------| 0---------|0---------| [Intro] C G Am [Verse] C F G Kan jy my skroewe vir my vasdraai? C F G Kan jy my albasters vir my vind? C Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk? F G Kan jy? Kan jy apatie spel? C F G Kan iemand dalk daai girl bel? C En vir haar se^ ek het haar nie meer nodig nie! F G Kan jy? Kan jy apatie spel? [Bridge] E|----0--|----0--| (Just pic this along with the words) B|---1-1-|---1-1-| G|--0---0|--0---0| D|-------|-------| A|-------|-------| E|0------| 0------| Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland [Verse] C Reguleer my, roetineer my F Am G Plaas my in 'n boks en merk die veilig C Stuur my dan waarheen al die dose gaan F Am G Am Stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland C Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk? F G Kan jy? Kan jy apatie spel? [Instrumental] C G Am [Otro] C G Am Dis hemel op die platteland C G Am Dis hemel op die platteland C G Am Dis hemel op die platteland