INTRO: G G G C As die donker my kom haal D G En die here my nie soek nie Em C As die osoonlaag vergaan D D En in 'n kandelaar van sterre val G C D G D Begrawe my hart op Klein Tambotieboom Em C D G En strooi my as oor die Bosveld-horison G D Em D G Jy het nie 'n graad nie D Em D G En jy het.. nie 'n kredietkaart no-dig nie C Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar Em D En die verte in van 'n krans af te staar C Em D Die gelukkigste wat ek ooit was C Em D Op die naat van my rug in die natuurreservaat C Die wind sing my naam Em D C En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag KOOR: G C As die donker my kom haal D G En die here my nie soek nie Em C As die osoonlaag vergaan D D En in 'n kandelaar van sterre val G C D G D Begrawe my hart op Klein Tambotieboom Em C D G En strooi my as oor die Bosveld-horison G D Em D G Geïsoleer in donderweer Ver van die wolkekrabbers Em Net die atmosfeer, wat aan ons kleef D G En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek C Jy weet ek het nie Jy weet ek het nie Em D C Ek het nie 'n agenda nie Em D Die gelukkigste wat ek ooit was C Em D Op die naat van my rug in die natuurreservaat C Die wind sing my naam Em D C En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag GUITAR G O: E|-------------------------------------------------------------------| B|-------------------------------------------------------------------| G|-----------------------4-------4~~-----------5-4-------------------| D|-------------4-----5-7---7-5-7-----7-5---5-7-----7-5-7-7h9p7-7h9p7-| A|-----2-5-5-5---5~~---------------------7---------------------------| E|-3-5---------------------------------------------------------------| E|---------------------------------------------------------| B|---------------------------------------------------------| G|-------------------------------------------------5-4-----| D|-------------4-------2-5-5-2-5-------5h7p5---5-7-----7-5-| A|-----2-5-5-5---5~~-5-----------5-3-2-------7-------------| E|-3-5-----------------------------------------------------| E|-----------------| B|-----------------| G|-----------------| D:-7-7h9p7-7h9-5~~-| A:|-----------------| E:|-----------------| KOOR: G C As die donker my kom haal D G En die here my nie soek nie Em C As die osoonlaag vergaan D D En in 'n kandelaar van sterre val G C D G D Begrawe my hart op Klein Tambotieboom Em C D G En strooi my as oor die Bosveld-horison (SLOW OUTTRO ONE STRUM EACH:) G C D G Strooi my as oor die Bosveld-horison