Cifra Club

Verklaar

Fokofpolisiekar

Aún no tenemos los acordes de esta canción.

Ek verklaar ek sit nou met niks nie
Ek glo nie meer ek gaan beter raak nie
Maar vanaand (vanaand)
Gaan ek groot
En ek vat jou saam
Soos 'n storie sonder storielyn
En ons harte poes toe van pyn
En ek hardloop en skree
Mislei my nog een keer
Mislei my nog een keer

En is dit rêrig nodig
Om soos jy te wees
Ons sing al jare saam
Aan ons doodslied
Want die leuenaar in my
Is die leuenaar in jou
Vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn
Ons albei poes toe op pyn
En ek hardloop en skree
Mislei my nog een keer
Mislei my nog een keer

Otros videos de esta canción
    1 visualizaciones

    Afinación de los acordes

    Afinador en línea

    Ops (: Contenido disponible solo en portugués.
    OK