C F Fm C F Fm C A Fm C F C
[Verse 1]
F C
Daar’s ‘n skreef van die son wat jou vang op die bed
F C
Miljoene verlore opinies op die internet
F
Die gordyn word ‘n muur wat die wêreld verwyd
C
Maar die kamer is donker en koel
F C
So baie mense sukkel om te sê hoe hulle voel
[Chorus]
C Fm C F C
Weg wêreld, weg wêreld my wêreld waak by my
C F Fm C F C G C
Weg wêreld, weg wêreld my wêreld lê langs my
[Verse 2]
F G C
‘n hart om te wen, ‘n liggaam om te verken
F G C
Amerika begeer wat China nou beheer
F Am C
Weg wêreld, weg wêreld, weg wêreld
C
Gewetes om te sis
G F
Wie vergeef en wie vergif
G
Wie vertref en wie vetrap
Die mensdop bly ‘n grap
F
Jy’s die mooiste as jy lag, ek besef weer elke dag
G
Om ‘n oomblik vas te vang, is waaroor alles gaan
[Chorus]
C F Fm C F Am C
Weg wêreld, weg wêreld my wêreld waak by my
C F Fm C F Am C G C
Weg wêreld, slegte wêreld, my wêreld lê langs my